Die Stormpies se Besoekersboek

Please sign my Guestbook!

  First
  Prev
  Post
  Home
Next  
Last  
Viewing Page 1 of 1 (Total Entries: 13)
August 16th 2015
08:18:24 AM
U naam?  

VINCENT VENTER

Vanwaar is u?  

Vanderbijlpark

U kommentaar?  

Marius en Amanda
dankie vir julle besoek hier by ons in Vanderbijlpark NG Suid Gemeente

Email Email    
February 18th 2014
08:31:48 AM
U naam?  

Antoinette Kemp

Vanwaar is u?  

Pretoria, Suid afrika

U kommentaar?  

Dankie vir die heerlike kuiertjie saam met julle. Soos altyd was dit net te kort. Liefde en seen vir julle
Antoinette

Email Email    
April 3rd 2013
02:18:31 AM
U naam?  

Kobus Maree

Vanwaar is u?  

Pretoria - Suid Afrika

U kommentaar?  

Julle lyk pragtig en gelukkig. Ek verlang na die Popekas, Kitaarspelery en lekker kuier. Kan nie glo die kinders wat ek laas in doeke gesien het, al getroud is nie !! Mag die Here julle bo verwagting seën met vreugde, vrede en voorspoed. Liefde. Oertel Kobus

Email Email    
July 4th 2011
11:17:53 PM
U naam?  

Marianne van Rensburg (Coetzee)

Vanwaar is u?  

Pretoria

U kommentaar?  

Hallo Amanda en Marius. Hoe gaan dit nog met julle?

Email Email     Website Website    
June 16th 2010
01:40:37 AM
U naam?  

Pieter Brink

Vanwaar is u?  

SILVERTON, PRETORIA

U kommentaar?  

Ek is 'n gebedsondersteuner, vir verskeie jare, ek bid graag vir volkome herstel! Mag ons geestelike oe oop gaan en sie hoe geweldig groot die krag is wat wat God uitoefen in ons wat glo.( Ef) Mag die meetsnoere vir u op lieflike plekke val sodat u sal se: My erfenis is vir my mooi!
Blessings en groete in hierdie Kairos tye.
Ek bewonder hoe u vasklou aan die Woord, hier by ons is dit nie meer so nie, die kerk het sy eerste liefde verlaat vir post=modernistiese teologie!
Sterkte
Pieter Brink

Email Email    
October 12th 2009
12:41:35 PM
U naam?  

Darmowe filmy erotyczne

Vanwaar is u?  

Darmowe filmy erotyczne

U kommentaar?  

Najmocniejsze bezpłatne erotyczne filmy oczekuja dla Ciebie. Odwiedz witryne i obejrzyj sobie erotyczne filmy za free. Umieszczone filmy eortyczne sa wspaniale. Gdy obejrzysz kutas Ci zesztynieje.

Email Email     Website Website    
August 18th 2009
01:42:12 PM
U naam?  

Adriaan v/d Merwe

Vanwaar is u?  

Edgemead, Kaapstad

U kommentaar?  

Ek die benadering om uit te reik na Nederland se kinder bevolking is 'n briljante idee. So in die kol.

Email Email    
June 4th 2009
08:12:23 AM
U naam?  

retha van der merwe

Vanwaar is u?  

Vanderbijlpark Suid Afrika

U kommentaar?  

My dogter Lida is besig met haar PhD in Anatomie in Leiden. Sy het 'n groot behoefte aan 'n kerk en liefde van Jesus en Sy dienaars. Ek sal haar inlig van julle. Is dit moontlik dat sy by julle kerk kan uitkom? Sy moet vir 4 jaar daar bly. Groete, God seen julle werk!!!

Email Email    
September 23rd 2008
03:48:00 AM
U naam?  

Danie de Kock

Vanwaar is u?  

Nederland (oorspronklik SA)

U kommentaar?  

Net so vinnig kom inloer op julle site, Ons bid God se seen en beskerming oor julle.

Email Email     Website Website    
February 16th 2008
03:07:26 AM
U naam?  

Willem Fourie

Vanwaar is u?  

Australia

U kommentaar?  

Baie lekker om die nuusbrief te lees en meer opdatum inligting oor julle aktiwiteite te kan sien.

Sterkte

Email Email    
June 8th 2006
09:40:57 AM
U naam?  

annerieke en marjolein

Vanwaar is u?  

Nederland

U kommentaar?  

Beste Marius,
leuke site! We kunnen het Afrikaans goed begrijpen hoor! Mooie taal..
Nogmaals bedankt voor de training die je ons gegeven hebt, echt toppie!
God bless you.

Email Email     Website Website    
May 21st 2006
02:30:26 PM
U naam?  

Anrie

Vanwaar is u?  

Suid Afrika

U kommentaar?  

Ons sien uit na julle besoek hier in Suid Afrika. Ons bid dat hierdie maande vir julle tot seen sal wees

Email Email    
May 21st 2006
01:48:36 PM
U naam?  

Henriette

Vanwaar is u?  

Kanada

U kommentaar?  

Dit was baie interissant om op U werf van Nederland se swak morele standaarde te lees.Ek het gedink dis net die Noord Amerikaanse kinders wat so losbandig groot gemaak word.Hier by ons is daar feitlik in elke tweede straatblok `n kerk dus is die mense se optrede vir ons baie onverstaanbaar.

Email Email     Website Website    


  First
  Prev
  Post
  Home
Next  
Last  
Viewing Page 1 of 1 (Total Entries: 13)


Powered by Bravenet